Members Login
Username 
 
Password 
    Remember Me  
Post Info TOPIC: Johanna Brand


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:
Johanna Brand


Die visioen van Johanna Brandt: Johannesburg, o Johannesburg!

Ek sien die begin van ‘n groot staking wat gou-gou dwarsoor die land versprei en hoog bo in die lug hang die letters XL. Alles staan, selfs die groot besighede is gesluit en verlate, niks funksioneer meer nie. Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl hierdie staking aan die gang is, organiseer die swartes in die geheim en kom in een nag bymekaar in Johannesburg. Dan gebeur dinge vinnig en onverwags- Hulle sny die kragverbindings binne en rondom die stad af. Hierna vaar hulle die Blanke gebiede in en vermoor die mense voor die voet. Duisende en duisende gaan sterf in daardie Egiptiese nag wat oor die Blankes in Johannesburg gaan toesak. Toe ek in die visioen die talle verminkte lyke rondom my sien lê, het ek geskok en hardop uitgeroep: “Dit kan tog nie wees nie, want daar is nie so baie mense in Johannesburg nie!” Die wyse waarop hulle die Blankes vermoor het, is te afgryslik vir woorde, sê sy. Soos meer as 150 jaar gelede by Bloukrans het sy gesien hoedat die swartes Blanke babas aan die voete vat en hulle koppies teen die naaste harde voorwerp vergruis. Die gille was ontsettend. Vrouens en kinders, oud en jonk, is voor die voet afgemaai met gewere, assegaaie, knopkieries, kapmesse of enige soort wapen wat die swartes in die hande kon kry. Mense het probeer vlug, maar is ingehaal, doodgemaak en net so in hulle bloed laat lê. Daar was oral bloed… op die strate, op die sypaadjies, in die huise, woonstelle en winkels. Toe die dag breek, het ek gesien hoe die swart hordes in die rigting van Pretoria beweeg. Dit was die teken vir die ander swartes in die land om ook tot die aanval oor te gaan en om in hul eie dorpe die Blankes stelselmatig uit te moor. Sy het ook gehoor hoe hulle onder mekaar na hierdie dag verwys as “Our Great Day” Soos wat die swartes deur die dorpe spoel en verwoesting saai, mense vermoor en jillend op hulle pad van vernietiging voortstorm, vlug die Blankes soos blare in die wind voor ‘n storm. Maar baie van ons dapper manne sal vasstaan, hulleself bewapen en uiteindelik met Gods hulp die goddelose oormag breek.

Oor S.A. het sy ook gesê : Ons sal die land van die toekoms wees. Daar is baie rykdomme wat nog ontgin gaan word. God se seën sal weer op die land rus. In 1916 was ons een van die min Christenlande in die wêreld, ons sal tydens die laaste dae weer ‘n Christenland wees. Daar word voorspel dat ons ‘n toevlugsoord vir baie Christene van reg oor die wêreld sal wees.

Die visioene en nog baie ander wat in die afgelope jare deur mense gesien en ervaar is, is baie bevestigend van mekaar. God het gekies om ons te waarsku, daarom moet ons,ons mense waarsku en voorberei op die komende katastrofes. Dit kan nie langer geïgnoreer word nie. Tree op!! Berei jouself, jou eie mense, jou gemeente voor daarop. Waarsku, moenie paniek saai nie. Saam met die waarskuwing is ons ook bewus van God se beskerming in sulke tye. Hou vas aan God se beloftes, luister na die leiding van die Heilige Gees, wees gehoorsaam. Wees sterk en vol moed! Kom bymekaar om daadwerklik hieroor te bid en geestelike en praktiese voorbereiding te doen. God se hart en ons hart is dat U voorbereid en gereed sal wees om te beweeg en dat U bewus sal wees van God se beskerming nou en in die toekoms. Ons as Christene het nog ‘n belangrike rol om te speel in en gedurende die gebeurtenisse wat gaan afspeel in die toekoms van S.A.!!!!!!!!!!


Hierdie is 'n e-pos wat ek ontvang het. Goed, nou kan julle argumenteer dat dit absolute nonsens is, en dat God nie meer profete stuur nie. Onthou dat God sê, "Ek is gister, vandag en more dieselfde God".
Julle kan sê "Hierdie kom nie van God af nie" .. en ek sal antwoord, ek ken my verhouding met God. Hierdie kom wel van Hom af, en omdat Hy ons lief het, is Hy besig om ons te waarsku. Onthou, God bring nie hierdie gebeure op ons pad nie, ons doen dit self. Ons het self ons land oorgegee aan 'n heidense regering .. maar God weet al van die begin af, wat ons keuses sal wees en wat die uiteinde sal wees.

Julle sal sê "God sal ons beskerm" en ek sal sê, ja natuurlik sal Hy. Hoe beter as om ons voor die tyd te waarsku? Dan kan julle sê "Al hierdie goed is onmoontlik, dit sal nooit gebeur nie" en ek kan julle antwoord en sê, "Kyk na Burundi, Bosnie, Angola, Mozambiek, Tanzanie, Zambie en Zimbabwe.. het hulle nie ook geglo dat dit onmoontlik was, in die tye wat dit met die mense goed gegaan het nie?"

Handelinge 2:17
17. So sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom.



Habakuk 1:1-5
1. 'n Uitspraak van die Here wat Hy aan die profeet Habakuk geopenbaar het.
2. Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red?
3. Waarom laat U my die onreg sien wat gedoen word, waarom kyk U toe as daar soveel ellende is? Oral rondom my is daar onderdrukking en geweld, en word daar getwis en gebaklei.
4. Die wet het nie meer krag nie, en daar geskied nie meer reg nie. Slegte mense het die oorhand oor die goeies, en so word die reg verkrag.
5. Die Here het geantwoord: Kyk na die ander nasies: julle sal verstom staan oor wat julle sien. Ek gaan nog tydens julle lewe iets doen wat julle nie sal glo as dit vir julle vertel word nie


Julle kan dan ook sê, dat God nie oorlog goedkeur nie... en ek sal vir julle twee dinge sê "Een, Jesus Christus sal nie toelaat dat 'n heidense regering ons lei nie, ek glo dit nie vir een oomblik nie. Tweedens, God het self gesê dat Hy oorlog sal verklaar teen diegene wat sy volk verdruk"

Hierdie kom dalk as 'n skok, so dink hieroor... lees alles en vorm julle eie opinie. Maak seker dat julle opinie wel julle eie is, en nie die van die mense om julle nie, ook nie die opinie wat julle dink "julle veronderstel is om te he nie" ... Onthou ook, daar kom 'n oorlog, en 'n swaar tyd vir ons, dit is waar... Maar by dit is daar 'n belofte, van God af... Dat die mense wat vasklou aan hulle geloof, sal lewe, nie sterwe nie... en! Dat die Christen volk weer aan bewind sal kom, en dat dit met ons voorspoedig sal gaan. Ons sal nooit weer ons gelofte aan God vergeet nie, en geen heidense nasie sal ons ooit weer regeer nie. Dit gaan vir Namibie ook.

Habakuk 2:1-4
1. Ek wil op my uitkyktoring gaan staan, my plek op die vestingmuur gaan inneem, ek wil wag om te verneem wat die Here vir my sal sê en wat ek moet antwoord wanneer mense my verwyt.
2. Die Here het toe vir my gesê: Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablette sodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees.
3. Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie.
4. Dit is die boodskap: Wie nie reg gesind is nie, sal sy verdiende loon kry, maar wie reg doen, sal lewe omdat hy getrou bly.

Sterkte aan my mede-afrikaners. Hou moed, julle hoef nie bang te wees nie. Hou net julle oe oop, as julle in Gauteng is, maak plan om voor Mandela se begrafnis (die fisiesie dag van sy begrafnis), uit die groot stede te kom. Dit sal alles op die nuus wees, so julle sal weet dat alles gebeur het soos Siener gesê het dit sou, julle sal julle bewyse kry. Moet net nie in die stede bly omdat julle dit nie glo nie, onthou julle het niks om te verloor deur na my te luister nie. Dit kan julle lewens red. Ek wil net laastens 'n gedagte byvoeg, dat ek 23 jaar oud is, en self 'n Afrikaner Christen meisie. Ek het geen rede om vir julle te jok nie, en alles wat ek doen is om julle te beskerm. Ek sal nie deur hierdie moeite gaan om radiostasies, en elke afrikaner webtuiste te kontak, as ek nie 'n baie goeie rede gehad het nie. RSG, Radio Pretoria en Praag (Afrikaanse Taalgroep en Kultuur Vereniging) is klaar gewaarsku, nou is julle ook.

Neem hierdie asseblief in 'n positiewe lig, en onthou, moenie iets verwerp omdat dit vir julle 'n nuwe konsep is nie, en moenie dink dat hierdie nie van God afkom, net omdat dit nie inval by sommige se manier van glo nie. Dinge word nie altyd ons manier gedoen nie, ons weet dit tog. Elkeen van julle is welkom om my te e-mail: meisiekind2@hotmail.com


__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 25
Date:

Piet, ek gaan nou iets hier vertel wat ek nog nooit op die internet gesit het nie.

My ouma se suster het altyd voorbodes/gesigte gesien voor iemand in die familie of naby die familie doodgaan, haar visioene was altyd reg en dit het haar baie ontstel, daar is een spesifieke droom wat haar al die jare tot vandag op haar oudag nog pla.

Een nag (ek dink dit was erns in die 1960's) droom sy dat die swartes die land beheer en dat daar orals gewapende swartes is wat witmense voor die voet vermoor. Sy droom toe dat sy in die veld oorkant hulle huis handeviervoet te lande kom en toe sy opkyk staan daar 'n magdom gewapende swartes voor haar en sy smeek hulle om tog asb nie vir haar en haar familie dood te maak nie.


__________________


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

VVK:
Die klink gat nie goed nie.

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 25
Date:

Wel helfde van haar droom is reeds bewaarheid, dat die swartes die land beheer, die moord deel is volgens my al gedeeltelik vervul want hulle is reeds besig om ons mense op groot skaal uit te moor, die hoogte punt van die moorde het nog nie aangebreek nie.

__________________


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

Ek stem saam met jou,van die moorde,maar ons moet ook in gedagte hou,van al die moorde wat al gepleeg is,en glo my ek se dit nie goed nie,is TWEE DERDIS hulle verdiende loon,want hulle het mos JA gestem,Hoe se dit spreek woord,JY SAL MAAI WAT JY SAAI,maar ja:ons word defitief uitgemoor,n DERDE van die moorde is deel van die Boervolk.

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER
Page 1 of 1  sorted by
 
Quick Reply

Please log in to post quick replies.

Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard