Wat is die beskikbare boeke en dokumente oor Siener van Rensburg wat beskikbaar is? Is daar enige van dié op die web beskikbaar? en watter is die beste uiteengesit sonder enige snaakse stories daaraan verbonde.
Al Siener se gesigte van 1916-1926 kan jy aflaai by
http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
En "Boodskapper van God" kan jy hier bestel asook ander boeke soos "Die laaste loopgraaf", "Boedvlag oor Prieska" en "Teen die aand sal dit lig word" "Teen die aand sal dit lig word" is 'n Roman wat gebaseer is op Siener se visioene oor die tyd wat voorlę, ek't dit baie geniet.