Ek wil graag hierdie onderwerp hier bespreek, met die titel "hang hulle hoog"
Dit is vir elke ware Boer 'n hartseersaak dat ons in die verlede so belieg en bedrieg is, ek voel ons moet die vyand hier in ons midde uitwys, en dan bedoel ek die wat nou nog tans in lewende lywe tussen ons beweeg
Hier is manne wat vandag die room skep juis omdat hulle hulle medeBoere, of praat ek nou verkeerd, nee hulle is nie Boere nie, kom ons stel dit so, hanskakies wat voorgegee het dat hulle Boere is, hulle het ons belieg en bedrieg sodat hulle hulle eie duistere agendas kan nastreef
Wat het verkeerd gegaan met 'n land wat selfonderhoudend was, 'n land wat uit die as opgestaan het en wat gereken was as 'n sterk land, 'n land wat goud diamante, platinum, koper en verkeie edelgestaantes geproduseer het, 'n land wat ver gevorder het in landbou, 'n land wat nie net sy eie mense gevoed het nie maar sy buurlande ook owervloedelig gegee het
Ons moet erken dat die satan met jaloesie op ons neergekyk het en in sy swart verstand planne beraam het om hierdie geseende volk te straf, want al wat goed en edel is haat die satan
Die Skepper het ons as 'n heersende ras op die aarde geplaas, en dit is presies wat die Boer gedoen het, hy het geheers
Die satan het daarin geslaag om hierdie pragtige en mooi land van ons tot as te maak, ons pragtige netwerk van paaie is verwoes, chaos heers oral, verval sien ons elke dag
Hoe dit ookal sy die satan het sy medewerkers in hierdie duistere plan van hom gehad, omdat hulle na die satan se stem geluister het, moet daar met hulle afgereken word en 'n voorbeeld van gemaak word sodat ons nageslag nie weer in hulle strikke trap nie
Daarom wil ek graag 'n lys opstel van die verraaiers, sodat hierdie lys vir ons nageslag behoue kan bly
Ek sal ook graag meer wil leer hieroor. Alles wat jy hier skryf is die volle waarheid. Suid Afrika was 'n fantastiese land. Ek sal ook graag wil leer wat tot haar val en dwaling gelei het. Ek wil ook graag weet en leer wat mense soos jy en die ander Boere beoog om te doen om haar terug te kry. Dit klink vir my na 'n onbegonne taak, maar as daar iets is wat ek kan doen, leer my en laat weet my! My kinders het hul erfenis verloor en ek voel ook dat ons dit vir hulle, my kinders en julle kinders moet terug gee.