Members Login
Username 
 
Password 
    Remember Me  
Post Info TOPIC: Hang hulle hoog!!!


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:
Hang hulle hoog!!!


Ek wil graag hierdie onderwerp hier bespreek, met die titel "hang hulle hoog"


Dit is vir elke ware Boer 'n hartseersaak dat ons in die verlede so belieg en bedrieg is, ek voel ons moet die vyand hier in ons midde uitwys, en dan bedoel ek die wat nou nog tans in lewende lywe tussen ons beweeg


Hier is manne wat vandag die room skep juis omdat hulle hulle medeBoere, of praat ek nou verkeerd, nee hulle is nie Boere nie, kom ons stel dit so, hanskakies wat voorgegee het dat hulle Boere is, hulle het ons belieg en bedrieg sodat hulle hulle eie duistere agendas kan nastreef


Wat het verkeerd gegaan met 'n land wat selfonderhoudend was, 'n land wat uit die as opgestaan het en wat gereken was as 'n sterk land, 'n land wat goud diamante, platinum, koper en verkeie edelgestaantes geproduseer het, 'n land wat ver gevorder het in landbou, 'n land wat nie net sy eie mense gevoed het nie maar sy buurlande ook owervloedelig gegee het


Ons moet erken dat die satan met jaloesie op ons neergekyk het en in sy swart verstand planne beraam het om hierdie geseende volk te straf, want al wat goed en edel is haat die satan


Die Skepper het ons as 'n heersende ras op die aarde geplaas, en dit is presies wat die Boer gedoen het, hy het geheers


Die satan het daarin geslaag om hierdie pragtige en mooi land van ons tot as te maak, ons pragtige netwerk van paaie is verwoes, chaos heers oral, verval sien ons elke dag


Hoe dit ookal sy die satan het sy medewerkers in hierdie duistere plan van hom gehad, omdat hulle na die satan se stem geluister het, moet daar met hulle afgereken word en 'n voorbeeld van gemaak word sodat ons nageslag nie weer in hulle strikke trap nie


 


Daarom wil ek graag 'n lys opstel van die verraaiers, sodat hierdie lys vir ons nageslag behoue kan bly


Almal se insette sal waardeer word



__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

Wel moet nie laat ek jou terug hou nie...sit hulle op......maar sit net motiveering by.

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 5
Date:

Ek sal ook graag meer wil leer hieroor.  Alles wat jy hier skryf is die volle waarheid.  Suid Afrika was 'n fantastiese land.  Ek sal ook graag wil leer wat tot haar val en dwaling gelei het.  Ek wil ook graag weet en leer wat mense soos jy en die ander Boere beoog om te doen om haar terug te kry.  Dit klink vir my na 'n onbegonne taak, maar as daar iets is wat ek kan doen, leer my en laat weet my!  My kinders het hul erfenis verloor en ek voel ook dat ons dit vir hulle, my kinders en julle kinders moet terug gee.

__________________
Leef vir Vandag, jy weet nie of Môre kom nie.
Page 1 of 1  sorted by
 
Quick Reply

Please log in to post quick replies.

Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard