Members Login
Username 
 
Password 
    Remember Me  
Post Info TOPIC: KOM ONS MAAK KONTAK


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:
KOM ONS MAAK KONTAK


EK VOEL DAT DIT TYD IS OM KONTAK TE MAAK.......SO AL DIE BOERE WAT BELANG STEL,KOM SLUIT AAN....EN POS HIER,SODAT ONS MET MEKAAR IN ONS AREAS KAN KONTAK MAAK.


STIG N BOERE LAER.....

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:

My ou vriend bly baie ver

__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

Ja myne ook.....

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 21
Date:

Wel tussen die drie van ons, vorm ons 'n m**rse groot driehoek - ideaal vir 'n volkstaat, dink julle nie so nie??

__________________


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:


Vicky wrote:

Wel tussen die drie van ons, vorm ons 'n m**rse groot driehoek - ideaal vir 'n volkstaat, dink julle nie so nie??



Hehehehheh........N moerse driehoek.

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 25
Date:

Vicky wrote:


Wel tussen die drie van ons, vorm ons 'n m**rse groot driehoek - ideaal vir 'n volkstaat, dink julle nie so nie??

Tel my ook in dan is dit amper die hele SA!

__________________


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

Nou dit klink goed.......

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 5
Date:

Ek sal net kom kuier en ondersteuning bied.  Ek sit so bietjie te ver (Amerika).

__________________
Leef vir Vandag, jy weet nie of Môre kom nie.


Newbie

Status: Offline
Posts: 25
Date:

Sonneblom wrote:

Ek sal net kom kuier en ondersteuning bied.  Ek sit so bietjie te ver (Amerika).


In water deel van Amerika is jy?

__________________
Page 1 of 1  sorted by
 
Quick Reply

Please log in to post quick replies.

Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard