Ok het julle geweet dat die Gelofte,of die Verbond by Bloedrivier,vir 40 jaar na die slag van Bloedrivier glad nie deur die Voortrekkers of Boervolk Herdenk is nie........Wonder hoekom.
__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER
Ek het dit ook al gelees, daar was wel 'n groep wat hulleself die "Jerusalem ganers" genoem het wat dit blykbaar gevier het, Hulle was soos die IW van vandag.
Ek weet maar bitter min van daai groep af, ek weet basies net van hulle bestaan en dat hulle ekstremiste/radikales was. Weet jy dalk hoeveel was in hulle sekte?
VierKleur Kavalier wrote: Ek weet maar bitter min van daai groep af, ek weet basies net van hulle bestaan en dat hulle ekstremiste/radikales was. Weet jy dalk hoeveel was in hulle sekte?
Daar kom n boek uit in so 4 maande, dit sal alles verduidelik.
__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER