Een van die sterkste emonsionele argumente van die Politieke Sionistiese Jode, om 'n staat in 'n ander volk se land te vestig, is dat hulle 'n spesiale morele en godsdienstige aanspraak het “op die land van hul voorvaders”. Dit is egter 'n historiese feit dat ten minste 85% van diegene wat hulself Jode noem, geen rasverwantskap van enige aard met Palestina het nie. Die “Universal Jewish Encyclopedia” bevat 'n geskiedenis van die groot Khazaarse Ryk van Sentraal-Asie. Dit was 'n bloed-vermengde volk van Mongool-Turkse oorsprong. Hulle was 'n buitengewoon oorlogsugtige, maar bekwame volk. Dit was waarskynlik teen die einde van die agste eeu dat koning Bulan, nadat hy verteenwoordiges van die Moslemgeloof, die Christendom en die Judaisme ontmoet het, besluit het om Judaisme tot staatsgeloof te verklaar. Die prominente Joodse geskiedkundige, prof. H.Graetz, behandel in sy “History of the Jews” die progressiewe wyse waardeur die Khazare gejudiaseer is. Dit het 'n fundamentele wet geword dat slegs Jode die troon kon bestyg. Die Khazare was die eerste volk in Oos-Europa wat as Jode bekend geword het. Uiteindelik is hulle oor Rusland, Oos-Europa en Wes-Europa versprei. Uit die aard van die saak het bloedvermenging met ander volke voorgekom, maar hierdie groep Jode, wat as Askenatiese Jode bekendstaan, het geen rasverwantskap met Palestina nie. Die klein minderheidsgroep (Sefardiese Jode), het in vrede en goeie buurskap met die Palestyne oor baie eeue heen geleef. Hulle verskil van die Askenatiese Jode in baie opsigte, ook ten opsigte van voorkoms. Een van die mees bekende lede van hierdie groep, was die Britse Eerste Minister, Benjamin Disraeli, wat in sy boeke openbaar dat hy goeie begrip het van die werking van die geheime Joodse wereldsameswering. Hy het opgemerk: “...die wereld word deur baie verskillende mense geregeer as wat diegene meen, wat nie agter die skerms is nie.” Dr. Oscar Levy was ook 'n prominente lid van hierdie groep en hy is deur die Sioniste vervolg, weens sy anti-Sionistiese geskrifte. Politieke Sionisme het sy oorsprong by die Askenatiese Oos-Europese Jode en sy filosofiese magskonsep is die eerste keer deur Theodore Herzl in sy “The Jewish State”, wat eers getiteld was “An Address to the Rothschilds” uitgespel. Politieke Sionisme is sterk deur prominente Westerse Jode veroordeel. Die bekende Amerikaanse Jood, Henry Morgenthau Snr. het die gevoel van die anti-Sionistiese Jode so saamgevat: “Sionisme is die onnoselste dwaalbegrip in die Joodse geskiedenis... dit is 'n terugwaartse stap na die swartste dwaling en nie vooruitgang na die lig nie... dit is verraad, dit is 'n Oos-Europese voorstel, waarvoor Amerikaanse Jode in hierdie land vader staan en as dit sou slaag, sal dit die Amerikaanse Jode meer kos as die vryheid, gelykheid en broederskap wat hulle gewen het.” eerste Australies-gebore goewerneur-generaal, Sir Isaac Isaacs, is verskriklik deur die Sioniste beswadder, vanwee sy anti-Sionistiese standpunt. Nie eens die status van die beskaafde Jood, Moshe Menuhim, vader van die beroemde violis, Yehudi Menhim, het hom die nydige aanvalle van die Politieke Sioniste laat vryspring toe hy sy klassieke werk, “The Decadence of Judaism in Our Time” in 1965 gepubliseer het nie. Hierin beskryf hy Sionisme as “'n Monsteragtige historiese misdaad en vloek.” Die standpunte van baie prominente Jode wat teen die lang-termyn gevolge van Sionisme gewaarsku het, is verwelg deur internasionale propaganda wat die Sionistiese beleid ondersteun het. Anders is die nie-Sioniste doodgeswyg.