Members Login
Username 
 
Password 
    Remember Me  
Post Info TOPIC: HOE KAN DIE BOERVOLK NOG BESTAAN


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:
HOE KAN DIE BOERVOLK NOG BESTAAN


Wel hier is my opstel:

1. Geloof: Die Boervolk was nog altyd is baie gelowige volk,hulle geloof kom nog altyd eerste.
Maar kan ons-ons geloof gebruik as n wapen teen ons vyande,vir ons self is geloof ons beste wapen ooit,maar teen ons vyande werk dit nie so lekker nie.
Hoekom:
Wat ons vyande is baie en is baie slim,en hulle is nie geloowig nie,ons hoef nie ver te gaan soek vir daai bewyse nie,dit om ons,ons sien dit elke dag.
Dus kan ons net ons geloof gebruik vir ons self teen ons vyande,maar wat hulle aan betref is dit nie n wapen nie.Wat hulle kan die Bybel vertaal en verdraai om hulle ook te pas,soos ons al op die forum gesien het.
MAAR DIE WAARHEID SAL SEEVIER.
En ook ons vyande gebruik,geloof om ons te verdeel.

2. Geskiedenis: Die Boervolk se geskiedenis is daar en niemand kan dit ontken nie,maar dit kan ook verdraai word deur ons vyande om hulle agendas te pas,en dinge kan weg gesteek word,en die waarheid verduister word.
Dus kan ons,ons geskiedenis gegruik as n wapen,maar met baie gestryery.
Alhoewel dit nie maklik is om Bloedrivier weg te praat nie.
MAAR DIE WAARHEID SAL WEER SEEVIER.

3. Maar nou kom n ander ding,en dit is die genes.
Die Boervolk het voor 1902 nie n skande vlek op hulle gehaad nie,maar ons het die oorlog verloor,deur onmenskike metodes wat deur die Engelse toe gepas was,Die vreders verdrag wat geteken was,was niks minder as oorgawe nie,Dus begin n volharde en aan hounde aanslag om die Boervolk heel te mal uit te wis,en hulle bestaans reg te vernietig,Deur ons vyande.
Maar wat ons vyande nie mee rekenskap gehou het nie is die genes,Daai genes in die d.n.a. kan nooit weg geneem word nie,dit kan onderdruk
word deur leuns,en jou identieteit te verander,en on jou te breinspoel,met allerande stories,MAAR DIT KAN NIE WEG GENEEM WORD NIE,OF VERDRAAI,OF WEG GELIEG WORD NIE.
Vandag kom die vyand se ware kleure uit,en ons kan sien wat hulle agenda nog al die tyd was.
Soos die waarheid na die opervlakte kom,begin die genes ook uit te kom,Hulle is besig om te ontwaak.
Dus my vraag,hoe kan die Boervolk nog bestaan.Die smeltkroes speel ook n belangrile rol hier,MAAR ONTHOU DIE SMELTKROES,MOET NIE NOG BEGIN NIE,DIT HET AL IN 1902 BEGIN,DIT IS NATUURLIK NOU OP SY WARMSTE,DIE WAT NOG MOET DEUR GAAN,WEL STERKTE.!!!!!!!!!!
Maar kom jy deur,sal jy nooit weer kan treug nie,dis soos goud uit die rots,dit kan nie weer treug gesit word nie.

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:

Piet, die Skrif wys vir ons duidelik dat daar net 'n klein oorblyfsel bewaar sal word, hierdie klein oorblyfsel is die ware Boervolk


Die Boer is besig om te ontwaak en die doodsbeendere is besig om bymekaar te kom, ons Skepper sal ons nooit vaal nie, ons sal opstaan uit die as en as oorwinnaars optree,


Jammer vir die hanskakies wat gedink het as hulle in die swartes se agterente opkruip, dat hulle deel van die sogenaamde "reenboognasie" kan wees, ek het nuus vir hulle, die uurglas is besig om leeg te loop, tyd tik by die sekonde af!!!!!!!!



__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk
Page 1 of 1  sorted by
 
Quick Reply

Please log in to post quick replies.

Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard