Voor September-1989. Algemene verkiesing, het die Regses gehoop dat hervorming deur die kiesers gesien sal word as die oorsaak vanal Suid-Afrika se probleme en dat diegene wat daarvoor verantwoordelik is, by die stembus verwerp sou word. Suid-Afrika se probleme is egter verder vergroot. Die Demokratiese Party wat uit die drie linkse partye gevorm is, is slegs gebruik as 'n rookskerm om dit te laat voorkom asof die Nasionale Party steeds oordadige gefinansieer en die media het die verkiesingsveldtog aangebied asof dit net 'n stryd tussen die twee parye was en dat die Konserwatiewe Party nie 'n faktor is nie. Verwikkelinge in Suidwes wat deur Pik Botha as 'n Internasionlae diplomatieke deurbraak bestempel is, aangesien 3000 Kubane ontrek sou word, het ook politieke misleiding gebaar. In 'n terugblik was die verwagting van GELD MAGMONSTERS "n kans om sukses te he. Die reaksie in Regse moes verval, alvorens die Witman sou wakkerskrik. Hulle sou dan kon sien dat Swapo se sukses in Suidwes net 'n voorloper was van die werelemening om die ANC in Suid-Afrika aan die bewind te stel