Members Login
Username 
 
Password 
    Remember Me  
Post Info TOPIC: Vooruitbeplanning vir die nuwe Suid-Afrika


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:
Vooruitbeplanning vir die nuwe Suid-Afrika


In November 1986 het 'n artikel in "The Houston Post" verskyn geskryf deur Donald Morris, getiteld " Soviets Waging War Against Economy. Unimate Takeover."


 


Die artikel het ook 'n foto ingesluit van die perseel waar die Sowjets 'n bomwerende ondergrondse hoofkwartier vir lede van hul " Spesiale dienste" se personeel en die Uitvoerende Raad van die ANC ingerig het. Die artikel se dat hierdie " Spesiale dienste" die plan vir die veldtog teen Suid-Afrika opgestel het en dat die ANC belas is met die uitvoering daarvan.


 


Dit is in hierdie omgewing wat hulle deur die Suid-Afrikaanse sake-sektor besoek is, 'n gebeurtenis wat op 19 Junie 1999 deur Van Zyl Slabbert in 'n TV uitsending aangeprys is. Morris het verder berig dat 6000 kaders wat in ondermyndende oorlogvoering opgelei is, die Republiek geinfliltreer het. Cosato is gestig om deel van die veldtog te vorm en 680 verskillende front-organisasies het hulle verenig onder die sambreel van die UDF. Deurgand benadruk Morris die feit dat nasionalisme by hierdie Swartes gedomineer word deur Sowjet Marxisme en dat die doel van die Spesiale Dienste is om 'm "hard-coreMarxiste staat" in Suid Afrika tot stand te bring


 


Vervolg.



__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:

Al Pik Botha se se latere uitlatings dat Kommunisme met die ontbinding van die Sowjet-Unie vernietig is, was as vals propaganda bedoel om die Witman langer in die duister te hou oor wat werklik aan die gebeur was in ons eie land


 


In 'n media berig het hy verklaar dat die ANC die enigste party is wat die land kan regeer. Hy vereenselwig hom dus heeltemal met die Swart-Bewindsoorname. In sy slot paragraaf se Morris " Teen 1984 was al die voorbereidings afgehandel. Die regering het begin. Die strategie was eenvoudig: buitelands moes wereldsteun verkry word om 'n totale handelsblokkades te bewerkstellig om Suid-Afrika te issoleer. Binnelands moes moes die Swartbeheermeganismes vernietig word in die Swart woongebiede..en wanneer Pretoria beheer verloor, moes 'alternatiewe regeringvorme ingestel word.... om te onderhandel oor 'n oordrag van mag"


 


Dat sake soos beplan verloop het, is ou nuus, aangesien die regering van die dag hartelik saamgespeel het. Die opheffing van instromingbeheer deur Dr Piet Koornhof het dit veral maklik gemaak vir die opgeleide kaders om te herinflirteer. Die instelling van "peoples Courts" en die gebruik van die "halsnoer" metode wat oor die media deur Winnie Mandela aangeprys is om verset  in woongebiede uit te wis, is nog vars in die geheue. Met die oorname van De Klerk By Botha, was die laaste struikelblok uit die weg geruim wat verhoed het dat die volk willoos aan die Magte van die Duisternis oorgee.. Die veldtog was toe byna oor. Ons het die herinflirtasie van die ANC kaders beleef en gesien hoe betogings chaos in ons stede skep. Ons sien hoe Cosatu die industriee met stakings ontwrig en hoe die verbanne UDF weer ontpop as die Mass Democratic Movement. Ons sie hoe die rooi hamer en sekel-vlag van die Kommuniste deur ons strate gedra word met geestelikes soos Tutu en Boeksak op die voorpunt. 'n Meerderheid blankes het vir De Klerk se regering gestem


 


Vervolg



__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:

Die uitslag van die 1999 verkiesing, het hopenlik by Regse Blankes nou die besef tuisgebring dat hulle nooit weer op partypolitieke vlak die bewind sal oorneem nie. Dit stem my tot dankbaarheid dat sekere Regse groeperinge en Skrifgebonde Boere hulle nie laat intimideer het om 'n merk van die dier op hul hand te ontvang nie


Dit is in oorstemming met die profisee van Mal 3:18 " Dan sal julle weer die onderskeid sien tussen die regverdige en die wettelose, tussen die wat die Skepper dien en die wat Hom nie dien nie"


Die profeet Daniel het in Daniel 12:7 'n besondere openbaring ontvang...." As hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi het, sal al hierdie dinge vervul word"


Hierdie teks bevat 2 sleutelwoorde "heilig" en "verstrooi" Die woord "heilig" is vertaal uit die Hebreeuse woord "kodes" wat "afsondering" of "apartheid" impliseer. Die woord "verstrooi" is uit die Hebreeuse woord "nafats" vertaal en beteken "uitmekaarslaan" of "verdeel"


 


Die Boervolk is die enigste volk wat hom institusioneel met die begrip "apartheid" wat " afsonder van ander volke" impliseer, verbind het, soos wat Skriftuurlik, volgens Esra 9:2 van "die heilige geslag" vereis word


"Want hulle het van hulle dogters vir hulle self en vir hulle seuns geneem, sodat die heilige geslag hom met die volke van die lande vermeng het; en die owerstes en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand gehad"


Daar sal 'n oorblyfsel oorbly as waarborg vir die redding vir die res van hul rasgenote, en dat hierdie oorblyfsel hom oorkant die riviere van Kus (Afrika) sal bewind.


Dat die oorblyfsel min in getal sal wees blyk ook uit die geskrifte, en dat hierdie oorblyfsel in die Regse geledere gevind sal word, kan duidelik waargeneem word, want ons volk en die lot wat ons nou getref het, beantwoord letterlik aan die teks van hierdie profisee. Die oplossing vir ons volk se verdrukkingsprobleem word vir ons deur Sefanje 3:12-13 in die mond gele


 



__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:


Luther wrote:

Al Pik Botha se se latere uitlatings dat Kommunisme met die ontbinding van die Sowjet-Unie vernietig is, was as vals propaganda bedoel om die Witman langer in die duister te hou oor wat werklik aan die gebeur was in ons eie land
 




Ek wil net hier by las...Siener het gese dat ons nie,onverwags moet gevang word met daai storie nie.....

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER
Page 1 of 1  sorted by
 
Quick Reply

Please log in to post quick replies.

Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard