Members Login
Username 
 
Password 
    Remember Me  
Post Info TOPIC: Boere Resepte


Newbie

Status: Offline
Posts: 21
Date:
Boere Resepte


Kan ek voorstel dat ons 'n draad begin met 'n klompie lekker Boere resepte - Die pad na 'n Boer se hart loop mos deur sy maag - of hoe?


__________________


Member

Status: Offline
Posts: 236
Date:

Geen Probleem nie....Begin net n Nuwe Topic soos koeke,en sit al die koek resepte daar is......

__________________
DAAR'S NET EEN PAD OM TE LOOP,EN DIS DIE BOERVOLK SE PAD,SAAM MET DIE SKEPPER


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:

Moet tog nie vergeet om vir ons 'n paar lekker resepte te gee van kos nie, ek hou glad nie van koek en tert nie


 


Maar 'n lekker vleisgereg, ai om Boere is mos darem vleismense



__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk


Newbie

Status: Offline
Posts: 25
Date:

Ai Luther, hoe lus is ek nie nou al vir 'n bord lekker Boerekos nie! 

__________________


Newbie

Status: Offline
Posts: 21
Date:


Luther wrote:

Moet tog nie vergeet om vir ons 'n paar lekker resepte te gee van kos nie, ek hou glad nie van koek en tert nie
 
Maar 'n lekker vleisgereg, ai om Boere is mos darem vleismense




Luther, ek sal met liefde vir julle vleisresepte pos, maar ek is seker jy is ook een van die manne wat bv. net hoender eet as hy lus is vir groente, of praat ek nou nonsens?

__________________


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:

Jy slaan die spyker nou weer op sy kop

__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk


Newbie

Status: Offline
Posts: 36
Date:

VierKleur Kavalier wrote:


Ai Luther, hoe lus is ek nie nou al vir 'n bord lekker Boerekos nie! 


Boerekos, ek is natuurlik baie lief vir rys vleis en aartappels, eenvoudige kos, 'n soetpatat so af en toe is ook 'n wenner


Moenie koolbredie, tamatie bredie ook vergeet nie


Ai, hoekom kry ek dan nou hongerpyne



__________________
Voorwaarts vir vryheid vir die Boerevolk
Page 1 of 1  sorted by
 
Quick Reply

Please log in to post quick replies.

Tweet this page Post to Digg Post to Del.icio.us


Create your own FREE Forum
Report Abuse
Powered by ActiveBoard