Luther wrote: Moet tog nie vergeet om vir ons 'n paar lekker resepte te gee van kos nie, ek hou glad nie van koek en tert nie
Maar 'n lekker vleisgereg, ai om Boere is mos darem vleismense
Luther, ek sal met liefde vir julle vleisresepte pos, maar ek is seker jy is ook een van die manne wat bv. net hoender eet as hy lus is vir groente, of praat ek nou nonsens?