Die groot gevaar van vandag se medisyne is dat die maag byvoorbeeld gesond maak, en dan tas dit weer jou niere aan, neem byvoorbeeld Grand Pa poeiers, dit is seker van die grootste gif wat jy in jou ligaam kan inneem, baie mense het al nierskade as gevolg hiervan opgedoen
Natuurlik ondersteun ek Boererate, ek gebruik glad nie doktersmedisyne nie, en ek was jare laas by 'n dokter!!!
PENISILIN: Laat brood mif,en eet dit as jy penisilin nodig,ek het dit al probeer dit werk.....
Ek daai een ook al gehoor!!!
Ek wil julle ook aanbeveel om altyd heuning aan te hou, ek het persoonlik self al ondervind wat heuning aan verkoue doen, eet net soveel as jy kan voordat jy gaan slaap, jy sal die volgende oggend sien dat jou bed sopnat gesweet is, maar jy sal feitlik gesond opstaan